KAROO NUUS - Leoné Lategan het onlangs aan die Karoo Gimnastiek Winter Uitnodigingskompetisie wat by Laer Volkskool aangebied is, deelgeneem.
Sy het ‘n algehele eerste plek behaal in twee afdelings, naamlik die vloerafdeling en die spronge-afdeling.
Sy ontvang vir hierdie prestasie ‘n goue medalje by die kompetisie met ‘n finale punt van 8,8.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’