KAROO SPORTNUUS - Leerders van Laer Volkskool gaan in die Junievakansie, vanaf 26 tot 30 Junie, die Oos-Kaap tydens die provinsiale kamp in Jeffreysbaai verteenwoordig.
Die nege landsdienslede is:
- Lillah Viljoen
- Chenoa Jeffrey
- Marli Fourie
- Monique Nell
- Reanco Deysel
- Leandré Rademan
- Johan Viljoen
- Stephan Marais
- Armand Nell
Johan Viljoen
Lillah Viljoen
Luandre Rademan
Chenoa Jeffrey
Armand Nell
Marli Fourie
Reanco Deysel
Monique Nell
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’