Gallery
SPORTNUUS - Saterdag, 18 Maart, het Laer Volkskool se o.13 A hokkie- en rugbyspanne aan 'n toernooi by Laerskool Lorraine in Gqeberha deelgeneem en uitstekend gevaar.
Die hokkiespan het al hulle wedstryde gewen.
FOTOGALERY: Laer Volkskool se o.13 A hokkie vaar uitstekend
Die uitslae is soos volg:
Hokkie o. 13A
- Wen Westering 2 - 0
- Wen Priory 3 - 0
- Wen Grens 3 - 0
Rugby o. 13A
- Speel gelykop teen Muir 5 - 5
- Wen Sonop 10 - 5
- Verloor Lorraine 0 – 5
Gideon van der Mescht was daar om die pragtige foto’s te neem.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’