GRAAFF-REINET NUUS - Volkskool se o. 7- en o. 9-rugbyspanne het Saterdag 9 Maart aan ‘n toernooi wat deur Karel Theron aangebied is, deelgeneem.
Rugby-uitslae is as volg:
o. 7-rugbyspan
• Laer Volkskool 5 - 15 Laerskool Cradock
• Laer Volkskool 0 - 20 Southbourne Primary School
• Laer Volkskool 5 - 20 Laerskool Hangklip
o. 9-rugbyspan
• Laer Volkskool 20 - 5 Laerskool Aliwal
• Laer Volkskool 25 - 0 Southbourne Primary School
• Laer Volkskool 0 - 5 Laerskool Hangklip
Die netbalseisoen het ook tydens die toernooi afgeskop en het die o. 7-, o. 8- en o. 9-netbalspanne uitstekend gevaar.
Die o. 7-rugbyspan.
Die o. 9-rugbyspan.
Netbal uitslae is as volg:
o. 7-netbalspan
Laer Volkskool 2 - 0 Laerskool Cradock
Laer Volkskool 3 - 0 Laerskool De Aar
Laer Volkskool 4 - 1 Laerskool Colesberg
o. 8-netbalspan
Laer Volkskool 1 - 2 Laerskool Cradock
Laer Volkskool 7 - 3 Laerskool Karel Theron
Laer Volkskool 9 - 0 Laerskool Colesberg
Laer Volkskool 2 - 7 Laerskool Hangklip
Laer Volkskool 11 - 1 Southbourne Primary School
o. 9-netbalspan
Laer Volkskool 6 - 0 Laerskool Cradock
Laer Volkskool 6 - 1 Laerskool Karel Theron
Laer Volkskool 7 - 0 Laerskool Colesberg
Laer Volkskool 4 - 0 Laerskool Hangklip
Laer Volkskool 3 - 0 Southbourne Primary School
Die o. 8-netbalspan.
Die o. 9-netbalspan.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’