GRAAFF-REINET SPORTNUUS - Marli Fourie, 'n leerder van Laer Volkskool, het die afgelope naweek aan die Cradock-skou deelgeneem.
Haar uitslae is as volg:
- Tweede plek in die 5-gang plesierperd vir kinders onder 14
- Eerste plek in die 5-gang ruiterkuns vir kinders onder 14
'We bring you the latest Graaff-Reinet, Karoo news'