GRAAFF-REINET NUUS - Hoër Volkskool se Cara Leonard (links) en Logan Ludick het deelgeneem aan die Oostelike Provinsie-hokkieproewe in Port-Elizabeth.
Cara is gekies vir die o.18B-span wat Junie-skoolvakansie aan die interprovinsiale toernooi te Durban gaan deelneem.
Logan is gekies vir die o.16B-span en gaan ook tydens die Junie-vakansie aan die interprovinsiale toernooi in Pietermaritzburg deelneem.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'