GRAAFF-REINET NUUS - Plaaslike langasems Marolene Botha en Stefan en Elise Steynberg het onlangs die 42 kilometers van die Kango Grotte Marathon aangepak.
Dit was dié jaar die 41ste keer dat die marathon - tussen die Kango Grotte en die Oudtshoorn Infanterieskool - deur die Oudtshoorn Infanterieskool aangebied is.
Marolene het die wedloop in 'n tyd van 34:6.52 voltooi, Stefan in 'n tyd van 3:50.44 en Elise in 'n tyd van 4:27.23.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'