GRAAFF-REINET NUUS - Die plaaslike Merino Posduifklub het goed gevaar in verskeie wedvlugte, met lid David Hampton wat verskeie items gewen het.
"Die afstand het nou verder begin raak, en Hampton se duiwe het behoorlik aangepas," het die klub aan die Advertiser gesê.
Die uitslae was soos volg:
Touwsrivier 1 OPE
- David Hampton: 1, 7, 8, 10, 13, 15.
- JR Marais: 2, 9
- Oswald van Gent: 3, 12.
- Eugene Mackelina: 4, 5, 6, 14.
- George du Plessis: 11
Touwsrivier 1 JO
- Eugene Mackelina: 1, 6, 13, 15.
- George du Plessis: 2, 3, 10, 13, 14.
- Oswald van Gent: 4, 5, 7.
- JR Marais: 8, 11.
- David Hampton: 9
Sakemans wedvlug wenner:
- Carmon Bakery
Touwsrivier 2 OPE
- David Hampton: 1, 2, 3, 10, 11, 12, 13, 14.
- Eugene Mackelina: 4, 5.
- JR Marais: 6, 9.
- George du Plessis: 6, 8.
- Oswald van Gent: 15
Touwsrivier 3 OPE
- David Hampton: 1, 2, 6, 10, 11, 12, 15.
- Oswald van Gent: 3, 4.
- George du Plessis: 5, 7.
- Eugene Mackelina: 8, 9.
- Benitos: 13, 14.
Sakemans wedvlug wenner:
- Blue Sky
Worcester 1 OPE
- David Hampton: 1, 2, 3, 4, 10, 13, 14.
- Eugene Mackelina: 5, 11, 12.
- Oswald van Gent: 6, 8.
- JR Marais: 7, 9, 15.
Worcerster 1 JO
- David Hampton: 1, 2, 6, 8, 9, 12.
- Oswald van Gent: 3, 11.
- JR Marais: 4.
- Eugene Mackelina: 5, 10, 13, 14.
- Benitos: 7, 15.
Sakemans wedvlug wenner:
- Mr Paint and Flashcor
Touwsrivier III OPE
- Oswald van Gent: 1, 6, 7, 14.
- JR Marais: 2, 10.
- David Hampton: 3, 4, 5, 11, 12, 15.
Touwsrivier III JO
- David Hampton: 1, 2, 7, 11, 12, 13.
- Eugene Mackelina: 3, 6, 10, 14, 15.
- Oswald van Gent: 4.
- JR Marais: 5.
- Benitos: 8, 9.
Sakemans wedvlug wenner:
- Bosch Plumbing
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'