GRAAFF-REINET NUUS - Graaff-Reinet se Merino Posduifklub het weereens gesorg vir goeie uitslae.
Oswald van Gent het onlangs die Leeu Gamka wedvlug gewen, en David Hampton het gesorg vir 'n eersteplek in die Jaaroud-vlug.
Die volledige uitslae is as volg:
Leeu Gamka 1 OPE
Oswald van Gent : 1,9,15. David Hampton : 2,3,5,7,10. George du Plessis : 4,11 Eugeune Mackelina : 6. JR Marais : 8,13,14. Anton Everson : 12.
Leeu Gamka 1 JO
David Hampton : 1,4,8,10,11,13,15. JR Marais :2,5,6,7,12. Eugene Mackelina : 3. Anton Everson : 9. Oswald van Gent : 14.
Sakemans-wedvlug
Wenner: Jas Bakwerke
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'