GRAAFF-REINET NUUS - Na afloop van die somer-sportseisoen, het vier leerders van Hoër Volkskool uitstekend gevaar in hul onderskeie dissiplines:
- Hannes van der Merwe verteenwoordig OP by die interprovinsiale tweekampkampioenskappe,
- Liam van Heerden verteenwoordig Oos-Kaap by die Suid-Afrikaanse hoërskole atletiekkampioenskappe,
- Marlien Crewe-Brown verteenwoordig OP by die interprovinsiale tweekampkampioenskappe en
- Louwen Wolfaardt verteenwoordig Oos-Kaap by die SA interprovinsiale tennistoernooi.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'