GRAAFF-REINET NUUS - Sestien van Hoër Volkskool se boogskuts het die afgelope naweek aan die El Shaddai interskole skietkompetiese in Port Alfred deelgeneem.
Die skuts het baie goed gevaar en Casper Erasmus het 'n silwer medalje in die 3D-kompetisie ontvang.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'