GRAAFF-REINET NUUS - Erik Swanepoel, 'n gr. 8-leerder van Hoër Volkskool, het aan die Bridgemead Rover Enduro-kompetisie (ronde 1) in Gqeberha (PE) deelgeneem.
Dit was sy eerste kompetisie waaraan hy deelgeneem het en het uitstekend gevaar.
Hy het 'n algehele eerste plek in die Hoërskole Klub-afdeling behaal.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'