KAROO SPORTNUUS - Agtien leerders van Laer Volkskool het Saterdag 1 April die Sneeuberg Crawl in die Murraysburg-distrik aangepak.
Daar was 138 fietsryers wat in verskillende afdelings meegeding het.
In die 50 km het Frederik de Klerk (o.10) 'n tweede plek in die o.15-afdeling behaal.
In die o.12-afdeling het Pedri van der Merwe 'n eerste plek, Naude van der Merwe 'n 2de plek en James Asher 'n 3de plek verower.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’