GRAAFF-REINET NUUS - Cara Leonard, 'n Graad 12-leerling aan Höer Volkskool, het tydens die Junie-vakansie aan 'n Interprovinsiale Hokkietoernooi in Pietermaritzburg deelgeneem.
Sy was deel van die Oostelike Provinsie se 0.18B-spa, wat 'n hele paar wedstryde gespeel.
Haar span het goed gespeel en het aan die einde van die toernooi met die silwer medalje weggestap.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'