GRAAFF-REINET GIMNASTIEKNUUS - Jana Neethling, Sophia Louw en Zoe Hattingh, gimnaste van Hoër Volkskool het die afgelope naweek aan die Oos-Kaap-gimnastiekkampioenskappe deelgeneem.
Hulle het die Karoospan verteenwoordig en elkeen 'n brons medalje verower.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'