GRAAF-REINET NUUS - Die skuts van Hoër Volkskool het verlede naweek deelgeneem aan 'n boogskietkompetisie en het sommer skaflik gevaar.
Die uitslae was as volg:
Dogters
Kolskoot
- Annelie Pieterse (goud)
- Zulaine Mostert (silwer)
- Anna-May Hayes (brons)
3D-afdeling
- Annelie Pieterse (goud)
- Anna-May Hayes (silwer)
Seuns
Kolskoot
- Freddie van der Mescht (goud)
- Mathys Oberholzer (brons)
3D-afdeling
- Lieben Bekker (goud)
- Mathys Oberholser (silwer)
Die skuts van Hoër Volkskool het hulself deeglik laat geld by verlede naweek se boogskietkompetisie by die skool. Van links: Anna-May Hayes, Zulaine Mostert, Lieben Bekker, Freddie van der Mescht, Annelie Pieterse en Mathys Oberholzer.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'