ASHERVILLE NUUS - Jade Bokbaard, kaptein van Asherville Sekondêr se eerstenetbalspan, sê sy en haar span gaan hulle harte op die netbalbaan los speel.
"As kaptein van die eerstenetbalspan wil ek net aan die spelers en die ondersteuners sê dat netbal nie net 'n sport is nie, maar 'n happy place vir baie van ons."
"Aan almal wat glo in ons, wil ek sê dat ons julle sal trots maak sonder enige twyfel. Ashers always to the top. Semper Ad Summum."
Jade Bokbaard (kaptein)
'Ons bring jou die nuutste Asherville, Karoo nuus'