SUID-KAAP NUUS - Inskrywings vir die 2017 Ladismith Kaas 7Weekspoort-bergfietswedrenne is amptelik oop.
Hierdie gewilde wedrenne vind op 30 September plaas en voornemende deelnemers moet seker maak hulle skryf betyds in.
Dryland Event Management, die organiseerders van die 7Weekspoort-berfietswedrenne, het te kenne gegee dat beperkte plek beskikbaar is vir deelname.
Om in te skryf kan die webtuiste besoek word.
Daar is 82 km, 40 km en 26 km-wedrenne om voor in te skryf.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Karoo, Hessequa nuus'