SPORTNUUS - Die afgelope week se koue en die naweek se reën het nie gholfentoesiaste gekeer om aan die verskeie kompetisies by die Graaff-Reinet Gholfklub deel te neem nie.
Kompetisies wat oor die afgelope week gespeel is:
Individuele Stableford-kompetisie -
4 Oktober
- Eerste plek - Johandré Olivier - 39
- Tweede plek - PJ Krige - 38
- Derde plek - Vlam Pretorius - 37
- Tweeklubs - Stephan J van Rensburg
Sundowner-kompetisie -
6 Oktober
- Eerste plek - Arthur Short - 17
- Tweede plek - Eddie Nel - 16
- Derde plek - Vlam Pretorius - 15
Individuele houespel -
7 Oktober
- A divisie - Eerste plek - Johandré Olivier - 71
- B divisie - Eerste plek -
Colin Warner - 72
- C divisie - Eerste plek - Jacques Wagener - 74
Opkomende kompetisies is:
- Sundowner-kompetisie - 13 Oktober
- Beterbalkompetisie - 14 Oktober
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’