GRAAFF-REINET NUUS - Narsingstraat Primêr het weer ’n uiters suksesvolle gholfdag aangebied en spelers van so ver as Gauteng en uit die Noord-Kaap gelok.
Meer as 60 spelers was in aksie en hoewel die weer nie lekker saamgespeel het nie, het die personeel van Narsingstraat Primêr met ’n koel lafenis gesorg dat die spelers se kele nie droog bly nie.
Bjorn Isaacs is ingenome met sy wenprys.
Dit was ’n baie suksesvolle dag en die skool wil sy dank uitspreek teenoor die volgende borge en ondersteuners wat saamgespan het om die dag ’n groot sukses te maak:
- Dean Vaaltyn,
- Le Roux and Sons Funeral Home,
- Dippies Motors,
- Oasis,
- Meat and More,
- Pioneers,
- Mia Kreusch,
- Lyndon West,
- Ramash Mutten,
- Montego Pet Nutrition,
- Spandau en Camdeboo Spar,
- Merino Slaghuis,
- XTT,
- Nommer Pas,
- Central Café,
- Build It (Graaff-Reinet),
- Bernard van Heerden,
- S. Mohammed,
- Jonty’s Liquor Store,
- Mento’s Drankwinkel,
- Pick n Pay (Graaff-Reinet),
- mnr. en mev. Derek Light,
- mnr. en mev. Hannes Lombard,
- F Froelich,
- I Tyler,
- Bush Guesthouse,
- GRT Hardware,
- Supermeat Slaghuis,
- Grant Rudlin,
- dr. B Beukes,
- Venter Slaghuis en
- Allendale Plaas.
Dave Luscombe (links), Richard Swartz (skoolhoof) en Frikkie Coetzee heel tevrede met hul pryse.
Onderwysers van Narsingstraat Primêr ontspan op die negentiende putjie ná afloop van die skool se jaarlikse gholfdag.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'