GRAAFF-REINET GHOLFNUUS - Kroonvale Primêr het op 18 Mei 2019 weereens 'n baie geslaagde beterbal golfdag aangebied.
39 spelers het aan die kompetisie deelgeneem.
Chris Koeberg en W Claasen was hierdie jaar se wenners met 50 punte. D Yeadon en H Bruyn in die tweede plek en J Wagenaar en W Weideman in die derde plek albei op 47 punte.
Die skool wil alle donateurs bedank vir hulle ondersteuning en finansiële hulp.
Die doel vir die fondsinsameling pogings is vir die voltooiing van die skoolsaal.
2de plek: D. Yeadon, W. Hector (skoolhoof), H. Bruyn.
3de plek: J. Wagenaar, W. Hector (skoolhoof), W. Weideman
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'