GRAAFF-REINET GHOLFNUUS - Die drie lede van die Graaff-Reinet-gholfklub vertrek die naweek na Oos-Londen vir die Suid-Afrikaanse Plattelandse-toernooi wat van Maandag tot Saterdag daar aangebied word.
Hulle is van links: Johndré Ludick (14), Jean-Louis du Plessis (18) en Johnny Ludick.
Van links: Johndré Ludick (14), Jean-Louis du Plessis (18) en Johnny Ludick.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'