KAROO KRIEKETNUUS - 'n Spanpoging en ware spangees deur die Stallions-krieketklub se elftal het gesorg dat die Stallions hul titel as Central Karoo Cricket Union se T20-kampioene behou.
Die finaal, tussen Stallions en Willowmore, is Saterdagmiddag, 11 Maart op die Botaniese-sportveld in Graaff-Reinet gespeel.
Lees Donderdag meer oor al die krieketaksie in die finaal.
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'