CRADOCK SPORTNUUS - Die o.9 A- en B- krieketspan van Laer Volkskool het Saterdag 14 Oktober aan die Cradock Voorbereidingskool se mini-kriekettoernooi in Cradock deelgeneem.
Die seuns het baie goed gevaar in hierdie toernooi.
Die tellings is as volg:
o. 9A
- Wen teen Hangklip met
14 lopies
- Wen teen Gill een met
16 lopies
- Wen teen Michausdal met 31 lopies
o. 9B
- Wen teen Cradock twee met 13 lopies
- Wen teen Michausdal met 4 lopies
- Wen teen Gill twee met
15 lopies
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’