SPORTNUUS - Twee spanne van Laerskool Volkskool het van 14 tot 16 September aan die o.13 Swellies-kriekettoernooi in Swellendam deelgeneem.
Die spanne het beide in die trofeepoel gespeel en in die top-agt geëindig.
Die tweedespan het 'n trofee as span met die meeste uithouvermoë ontvang.
Laer Volkskool se beste kolwers in die toernooi:
Luandré Rademan
- wedstryd 1 - 22 lopies
- wedstryd 2 - 20 lopies
- wedstryd 3 - 18 lopies
Cobus Viljoen
- wedstryd 2 - 17 lopies
- wedstryd 3 - 24* lopies
Johan Viljoen
- wedstryd 1 - 22* lopies
- wedstryd 3 - 19 lopies
Drian Gildenhuys
- wedstryd 1 - 21* lopies
- wedstryd 3 - 18 lopies
Cobus Viljoen
Johan Viljoen
Drian Gildenhuys
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’