GRAAFF-REINET NUUS - Drie nuwe rekords is opgestel tydens Laer Volkskool se onlangse kleure-atletiek.
Alecia Louw, dogters o. 11, het gesorg vir twee van dié prestasies: sy het die 70m-hekkies voltooi in 14:32, en die 80-naellope in 11:84.
Lee-Jon Blignaut, seuns o. 9, het die 60m-naellope in 09:58 voltto.
Johan Viljoen is tydens die byeenkoms aangewys as Victor Ludorum en Marizel Marais as Victrix Ludorum.
Die Rupert-span was die algehele wenners van die byeenkoms.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'