Gallery
GRAAFF-REINET NUUS - Die Jeugdag-pretloop oor 5 km is verlede Woensdagoggend deur #karroochallenge en Profcon aangebied om Jeugdag te vier.
Mense kon donasies of tasbare skenkings bring vir die jeug van Vuyani.
Hugo Redelinghuys het hulle met sy kamera betrap.
Fotogalery: 5 km Jeugdag-pretloop
Marlien Crewe-Brown (links) en Petroné Fourie sny kortpad na die kamera toe.
Die Jeugdag-pretloop het ook die jonges van gees gelok. Foto's: Hugo Redelinghuys
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'