ATLETIEK NUUS - 'n Leerder van Laer Volkskool, Elmaré Naudé, het op 9 September aan 'n tweekamp liga-byeenkoms in Port Elizabeth deelgeneem.
Sy het 'n algehele eerste plek in haar ouderdomsgroep vir dogters o. 11 behaal.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’