GRAAFF-REINET NUUS - Verlede Donderdag, 23 Februarie, het 13 van Laer Volkskool se atlete aan die Sarah Baartman-atletiekkampioenskappe in Gqeberha deelgeneem. Die atlete het 10 medaljes verower - 'n trotse prestasie.
Uitslae
o.10
- Janike van Zyl - 1ste in 80 m en 3de in
100 m
- Marco Terblanche - 4de in gewigstoot
o.11
- JP Lombard - 3de in verspring
- Samuel Pearson - 3de in gewigstoot
- Janneke Conradie - 5de in verspring
o.12
- Karien Swiegers - 3de in gewigstoot en 3de in hoogspring
- Lillah Viljoen - 6de in hoogspring
- Angela Vorster - 8ste in 150 m
- Lee Jon Blignaut - 2de in 150 m en 3de in 100 m
o.13
- Deidre Alberts - 3de in 200 m
- AW Lambrechts - 2de in gewigstoot, 8ste in 200 m en 4de in 100 m
- Tristan Lodewyk - 4de in 200 m en 5de in hoogspring
- Hestri Pearson - 7de in gewigstoot.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'