GRAAFF-REINET NUUS - Die volgende atlete van Laer Volkskool is in die Sarah Baartman-span opgeneem wat verlede naweek in Cradock aan 'n Oos-Kaapse atletiekbyeenkoms deelneem.
Hulle is voor, van links:
Lee-Jon Blignaut (o.11-verspring), JP Lombard (o.10-verspring) en Deidré Alberts (o.12-verspring, 100 m 150 m).
Agter:
Angela Vorster (o.11-verspring) en Alecia Louw (o.13 100 m en 200 m).
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'