Breaking News
NASIONALE NUUS - Noodpersoneel en vrywilligers het in Klaarstroom mense wat vasgekeer was gered.
Volgens sers. Chris Spies, polisiewoordvoerderder, is lugsteun na die gebied gestuur waar vier mense na veiligheid gebring is.
Lees meer op susterspublikasie, Oudtshoorn Courant
Fotos: Verskaf
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’