Video
HOFMEYR NUUS EN VIDEO - Die plase Oos van Hofmeyr het sedert Vrydagmiddag hulle eerste reën vir hierdie seisoen ontvang.
33 mm is tot op datum in die bolope van die Vlekpoortrivier aangeteken.
Dit het die eerste afvloei in hierdie belangrike waterbron vir 'n groot deel van die Hofmeyrdistrik, vanmiddag, na slegs 7,5 mm, tot gevolg gehad.
Video - Teresa Opperman:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’