CRADOCK NUUS - Altesaam vyf Nuwejaarsbabas is op Nuwejaarsdag in die Provinsiale hospitaal op Cradock gebore.
Beatrice Baartman het op Nuwejaarsdag 'n babaseuntjie ryker geword.
Klein Olwam Baartman weeg 3,62 kg en het hulle alreeds op 2 Januarie huis toe gegaan.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’