CRADOCK NUUS - Vroue van Cookhouse, Bedford en Tarkastad het Saterdag 6 Julie heerlik gekuier in De Oude Fabreeck in Bedford.
"Kuns Kind", Michaela Alberts, bied die gesellige kuier-en kunsklasse aan, en dié groep vroue gaan beslis weer so 'n Saterdag kunskuier deurwerk wanneer die ergste koue gewyk het.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’