HOFMEYR NUUS - 'n Klein groepie inwoners, wat die gemeenskappe van Hofmeyr verteenwoordig, het vandag, 11 April, vreedsaam na Hofmeyr-stadsaal geloop die munisipale kantore ook geleë is, om die onopgeloste waterkrisis met raadslid Buti Quqa te bespreek.
Die Advertiser het voorheen berig oor die wanbestuur van waterbronne in die Hofmeyr en die omliggende gemeenskappe.
Lees ook vorige berigte rondom die kwessie hier:
- I have voted since 1994 but I still have no running water
- Gemeenskap nog nooit lopende water gehad nie
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’