GRAAFF-REINET NUUS - Twee leerders van Laer Volkskool het onlangs aan die ATKV-redenaarskompetisie by Hoërskool Nico Malan in Humansdorp deelgeneem.
Die skool is trots op Pieter-Hein Delport (gr. 7) en Ross Mac Leod (gr. 6) wat die moed gehad het om hulle toesprake voor beoordelaars te lewer.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’