GRAAFF-REINET NUUS - 'n Paar leerders van Hoër- en Laer Volkskool se skuts het Saterdag 2 Maart aan die Daniel Pienaar en Tiere Ope-kompetisies in Uitenhage deelgeneem.
Die weersomstandighede was uitstekend en die skuts het hulle goed van hul taak gekwyt.
Daniel Pienaar ope uitslae - hoërskool
- Dogters - Mikha Enslin (brons)
- Seuns - John Read (brons)
- Conrad Kleyn (silwer)
Michyle Mostert
Tiere ope uitslae - hoërskool
- Dogters - Mikha Enslin (brons)
- Seuns - Michyle Mostert (silwer)
- Conrad Kleyn - Goud (hy is ook as beste skut in die hoërskole-afdeling aangewys)
Laer Volkskool se boogskietspan.
Conrad het twee 50-talle geskiet, terwyl Michyle sy eerste 50-tal ooit behaal het.
Conrad Kleyn (regs) verskyn saam met André Strumpher (HTS Daniel Pienaar - organiseerder) en Chris Oelofse (Adult Archery Group).
Daniel Pienaar ope uitstlae - laerskool
- Eerste plek - Bull's Eye - 237/300
Tiere ope afdeling - laerskool
- Eerste plek - Bull's Eye 241/300
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’