GRAAFF-REINET NUUS - Atlete van Laer Volkskool is onlangs deur die skool erken vir hul uitstaande prestasies.
Janike van Zyl en Burger Slabbert, wat aan die SA Atletiekbyeenkoms deelgeneem het, het erekleure ontvang.
Elmaré Naudé en Annabelle Kruger, wat aan die Provinsiale Atletiekbyeenkoms deelgeneem het, half-erekleure ontvang het.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’