GRAAFF-REINET NUUS - Hoër Volkskool verwelkom vanjaar drie nuwe personeellede.
Karin van Wyk gaan gr. 8 - 10 Engels (FAL) en LO aanbied.
Andrè Malan gaan Afrikaans Huistaal en skeppende kunste aanbied.
Genè Erasmus gaan wiskunde vir gr. 8 - 10 aanbied.
Van Wyk is van Volksrust, Malan (oorspronklik van Pretoria) woon al 17 jaar in die Oos-Kaap, en Erasmus is oorspronklik van Somerset-Oos.
Welkom aan hierdie onnies!
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'