CRADOCK NUUS - Laer Volkskool se eerste skaakspan het Maandag teen die skaakspelers van Laerskool Cradock kragte gemeet.
Elke speler het vier rondes gespeel. Hulle het uitstekend gevaar en wen 42 uit 52 rondes en speel ook twee spelle gelyk.
Laerskool Cradock wen agt rondes.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’