HOFMEYR NUUS - Fanie de Jager van Blaauwskop, Charles Jordaan van De Keur en Jimmy Vermaak van Maryland, almal in die Hofmeyr omgewing, se bure het Sondagoggend, 5 Februarie, met 'n skok wakker geword.
’n Goudgeel vliegtuig het laag gevlieg en sowaar kom land, sonder 'n aanloopbaan.
"Ons mielies het ’n swam en ons moes ’n plan maak. Ons het saamgestaan en die vliegtuig gereël," vertel de Jager, wat saam met sy pa, Willie, en sy seuns Willie jr. en Lood boer.
’n Goudgeel vliegtuig het laag gevlieg en sowaar kom land, sonder 'n aanloopbaan.
Mielielande sover as wat die oog kan sien op die besproeiingslande tussen Hofmeyr en Schoombee.
'Ons bring jou die nuutste Hofmeyr, Karoo nuus'