GRAAFF-REINET NUUS - Inwoners van Huis van de Graaff in Graaff-Reinet het onlangs beskermende drag geskenk gekry van Gift of the Givers.
Elke inwoner het ook n kombers ontvang, vir die koue winter aande wat reeds in dié dorp arriveer het.
“Baie dankie aan Gift of the Givers, dit word opreg waardeer,” het Rita Theron namens die tehuis gesê.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'