GRAAFF-REINET NUUS – Die pas afgelope Sondag, 4 Februarie, het RSG-aanbieder Lizelle de Bruin in gesprek getree met NG Graaff-Reinet se Ds Trix Truter.
Lizelle de Bruin is een van die aanbieders van RSG se ‘Sondagjoernaal’, 'n Godsdiens-leefstylprogram met die fokus op aktuele temas wat die geloof uitbeeld.
Die gesprek het gehandel oor die die NG Nuwekerk en NG Grootkerk se eenwording.
Luister na die klankgreep híeronder:
Lees 'n verwante artikel: Kerke vier eenwording
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'