Update
MICHAUSDAL NUUS - Sommige inwoners van Michausdal wat gisteraand se geïntegreerde ontwikkelingsplanvergadering in die Sonskynsaal in bygewoon het, sit vanoggend met beserings wat deur vermoedelik rubberkoëls veroorsaak is, nadat daar op hulle deur sekuriteitswagte losgebrand is.
Daar moet nog bevestig word wie die opdrag aan die wagte gegee het om op die inwoners te skiet.
Vorige artikel: Skote klap by vergadering in Michausdal
Inwoners van Michausdal tydens die insident.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’