Video
KAROO NUUS EN VIDEO - Narsingstraat Primêr het vandag 15 Junie op die ritme van jonk-wees, Jeugdag by dié skool begin vier.
Leerders van verskillende ouderdomsgroepe het dans en vermaak items in die opelug opgevoer.
Elke danspassie is met 'n groot glimlag en hope entoesiasme gedans.
VIDEO: Anzonay Grootboom
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’