KAROO NUUS - 'n Agtienwiel-vragmotor het vanoggend, Vrydag 8 Desember, om 6:45 omgeval by Nanaga, op die N10, in die rigting van Kinkelbos, die pad verlaat en omgeval. Nanaga is ñ afrit tussen Gqeberha en Paterson.
Verkeersowerhede maan die publiek om versigtig te wees.
Die gedeelte van die N10 sal vir ongeveer twee ure vir verkeer gesluit word sodat die wrak verwyder kan word.
Eenrigtingverkeerskontrole word tans toegepas.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’