Video
CRADOCK NUUS EN VIDEO - Die N10 tussen Cradock en Gqeberha (PE) is weer vandag gesluit vir verkeer oor die Olifantskoppas vanaf 10:00 tot 12:00.
Windturbinelemme word vervoer na Cradock.
Hierdie roete sal op Maandae en Woensdae onderhewig wees aan sluitings tot die einde van November.
Op Dinsdae word die lemme vanaf Cradock na Noupoort vervoer.
VERSKAFDE VIDEO:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’