KAROO NUUS - Sestig inwoners van Molteno het vanoggend, 18 November, om 08:00 byeengekom om hul dorp skoon te maak.
Boere vanuit die distrik het met bakkies, trekkers, sleepwaens, werkers en grawe opgedaag om die massiewe taak aan te pak.
Molteno val onder die betreurenswaardige Enoch Mgijima-munispaliteit in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit, waar bykans geen dienslewering in kleiner dorpies bestaan nie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’