Gallery
KAROO NUUS - Die matrikulante van Michausdal Sekondêr in Cradock het met groot opgewondenheid uitgesien na hul matriekafskeid op 21 Julie by The Palms.
Leerders het hul beste voetjie voorgesit en selfs die koue kon nie hulle geesdrif demp om ’n heerlike aand te geniet nie.
FOTOGALERY: Michausdal Sekondêr in Cradock se matriekafskied
Ouers het ook in groot getalle opgedaag om met hul kinders te kom spog.
Ouma Sara Winnaar saam met Marcus Fredericks en Marius Koopman.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’