KAROO NUUS - Marlow Hoër Landbouskool het op 29 September matriekafskeid gehou.
Die funksie het by The Palms in Cradock plaasgevind en die tema was 'n karnaval-atmosfeer.
Graad 11-leerders en ouers het die matrikulante op die hande gedra tydens die geleentheid.
Femke Erasmus het saam met Derick Vermaak van Hofmeyr die matriekafskeid bygewoon. Foto: Collette Vermaak
John Rimildo Boffa van Hofmeyr en sy vriendin Jaime de Klerk van Grahamstad, was by Hoër Landbouskool Marlow se matriekafskeid. Foto: Oreste Boffa
Die saal was in wit en swart getooi. Foto: Yolande Froehlich
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’